top of page



Meer Oor Bankfontein
Bankfontein is in besit van die Fourie Familie vir meer as 100 jaar en daar word tans geboer met wit dorpers en Nguni beeste. Die grond is gelee in die Nama Karoo Bioom met sy unieke plantegroei en natuurlewe. Behalwe vir kampeering en ontspannings aktiwiteite, word die gebied ook benut om mense en studentegroepe op te voed oor die natuurlike en kulturele geskiedenis van die gebied.

DSCN0331

IMG_0817 (2)

IMG_6631

DSC_0024

DSCN0311

DSC_0049

bottom of page