KONTAK BESONDERHEDE

Vir enige verdere navrae en inligting kontak ons asb by:

Plaas Bankfontein

Philippolis

Vrystaat

 

Pos adress

Bankfontein Boerdery

Posbus 81

Luckhoff

9982

 

 

Tel: 051 773 7001

Email: bankfonteinfs@gmail.com

Whatsapp: 083 357 2195

Your details were sent successfully!

Aanwysings

Let wel, min of meer 50km grondpad moet gery word om Bankfontein te bereik vanaf Philippolis of Luckhoff. Die grondpaaie is NIE geskik vir sedan motors met n lae grondvrye hoogte nie. SUV voertuie, bakkies en 4x4 voertuie word aanbeveel.

 

Die plaas is byna halfpad tussen Philippolis en Luckhoff. GPS ko-ordinate is onder aangedui. 

GPS Aanwysings:

 

Afdraai na plaas huis:

Latitude:   30° 5'46.82"S

Longitude:   24°59'58.31"E

 

Plaas Huis:

Latitude:  30° 4'49.46"S

Longitude:  24°54'6.79"E